Veertig dae lank oor 980 km op ’n perd. Deur die ongenaakbare Boesmanland sonder ’n idee waar hulle elke aand slaap of wat die perd gaan vreet. Dis die tog wat die bekende Kalahar-sendeling en perdefluisteraar, Barrie Burger, in gehoorsaamheid aan God aangepak het. In Verder met Vrede neem Barrie di ...
‘A clear and profound description of what it means to follow Christ …’ – Dr Morton Kelsey Signposts to Spirituality is an answer to the widespread yearning in the hearts of men and women for a vital and real spirituality. It is written for ordinary people who seek to follow Christ within the pressur ...
Invitations to Abundant Life ‘How can we live well?’ Trevor Hudson provides a practical guidebook to life as God intends it to be, answering this question by presenting Jesus as our model – the fully alive One who shows us how we can best live in this world – and helping us learn from Him how to liv ...
“Wanneer die heilige gees werk” wil ’n bydra lewer om gelowiges te help om te kyk wat die Skrif sê oor die gawes van die Gees en dan veral oor die sogenaamde buitegewone gawes. In ons dag is daar ’n nuwe stroom van die Heilige Gees wat vloei, en is daar al meer vrae oor die Persoon en die werking va ...
Jy is bestem om geestelik te groei. Dirkie van der Spuy, leier van een van Suid-Afrika se mees dinamiese Christengemeentes, stip die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskyf die eenvoudige, maar lewensveranderende waarhede wat jou op hierdie pad sal lei, en wys onder meer op die belangrikheid ...
You are destined for spiritual growth. Dirkie can der Spuy, leader of one of South Africa's most dynamic Christian congregations, maps the route towards spiritual maturity in terms that are as straight-forward as they are life-changing. He de]iscusses different facets of the Christian life that cont ...
God se plan vir Moreletapark-gemeente was duidelik: Hy wou geestelike verdieping teweegbring wat sal uitreik en die wêreld rondom beïnvloed en verander. Sy plan was om omgeegroepe wat die ruimte en struktuur sou skep waar die Heilige Gees vrylik kon begin beweeg om mense se lewens dramaties te veran ...
Bybelstudie vir omgeegroepe is saamgestel om mate-riaal beskikbaar te maak wat geskik is vir bespreking en studie binne omgeegroepe. Die inleiding verdui-delik die werkswyse wat suksesvol by Moreletapark gebruik word, om groepleiers toe te rus om die materiaal te gebruik. Die boek bied 60 lesse vir ...
‘God is calling the fathers of this country to come home to take their rightful place that God has prepared for them.’ – Zane Meas. Men, and fathers in particular, play a very important role in the lives of their children, wives, families, churches, communities and the nation at large. Unfortunately ...
Raising a child today can be a daunting task – the responsibility is enormous; the challenge is one few first-time mums are ready for; and knowing the right thing to do is often learned by trial and error rather than having someone take us through the steps to being a good parent. In Raising Happy, ...